 |
WriteAPrisoner.com
|
 |
|
|
|
 |
|
WriteAPrisoner.com - Gevangenis
penvriende

WriteAPrisoner.com – ‘n Webwerf wat ware gevangenes help om ware
penvriende te vind. Eensame manne en vroue gevangenes kom na ons toe in
rekord getalle om vriendskap te vind buite die tronk mure. Die mense wat
u op hierdie webwerf gaan ontmoet verskil baie wat betref ouderdom, waar
hulle vandaan kom en ook nog belangrik waarom hulle in die tronk is. Een
ding wat hulle in gemeen het is die ondraagbare eensaamheid en die
begeerte aan vriendskap.
Duisende vergete manne en vroue gevangenis penvriende in federale/staatsheropvoedingsgevangenisse,
provinsie gevangenisse, korrektionele fasiliteite en buitelandse &
oorseese gevangenisse hoop wanhopig op korrespondensie die tot
vriendskap, romanse of geregtelike hulp sou kan lei. Gevangene
advertensies is persoonlike advertensies die foto’s bevat. Onthou, in
hierdie virtuele wêreld is aanlyn gesprekke en epos onmoontlik vir
gevangenes omdat hulle nie toegang tot rekenaars het nie. Waneer u vir
gevangenis penvriende skryf word u briewe gekoesterde aandekinge die
menseregte en rehabilitasie bevorder. U kan op hierdie webwerf u eerste
boodskap per epos verstuur met u posadres daaraan toegevoeg. Ons sal dit
uitdruk en na die gevangenes verstuur, dit spaar u posgeld.
Manne en vroue gevangenes agter tralies kry nouliks briewe en sit tot 23
uur ’n dag in ’n tronksel. Sommige sit in afwagting van hul doodsvonnis.
Ander vergaan in afgesonderde opsluiting. U sal ook politieke- en
oorlogsgevangenes op hierdie webwerf vind. ’n Penvriend is miskien die
enigste vriendskap die hulle sal hê. Geselskap vir geïnterneerde mense
is byna onmoontlik, voornaamlik voor dodesel gevangenes die selfs van
ander gevangenes geïsoleer is. Gevangenis penvriende sal dit baie
waardeer as u vir hulle skryf. Sal u asseblief vandag vir ’n gevangene
skryf?
|
|
|